
FAMILIEGENEALOGIE VAN DIE VAN DER WAL FAMILIENAAM IN SUIDER-AFRIKA
|
Friso van der Wal Posbus 11786, Aerorand, Middelburg, MP, 1070, Suid-Afrika |
Welkom op die VAN DER WAL Webwerf. Die doel van hierdie webwerf is om die VAN DER WAL familienaam en geskiedenis in Suider-Afrika na te vors en om inligting in te samel vir genealogiese navorsing. Baie van die nagevorsde inligting verskyn alreeds in hierdie webwerf asook ʼn databasis met familielede en afstammeling se name. Lesers van die webwerf mag dalk help om meer inligting in te win en op dié wyse tot 'n vollediger prentjie te kan bydra. Enige terugvoer, inligting, dokumentasie en foto’s is meer as welkom.
VAN DER WAL afstammelinge van Ohrigstad - Lydenburg (Nog onder konstruksie)
VAN DER WAL Reünie gehou te Ohrigstad - 24-25 September 2005 (Sien foto's)
Volgende VAN DER WAL Reünie te Ohrigstad - 13-14 Maart 2009 (Meer inligting volg binnekort)
Ohrigstad familiegeskiedenis se oorsprong in Friesland (opgesom deur Roelie Spanjaard Visser - Drachten)
Nuttige Genealogiese Web-skakels:
FriesArchiefNet (Genealogiese ondersoek webwerf in Friesland)
Provinsie Friesland - Siviele rekords (1599 - 1922)

Laas opgedateer: 18/08/ 2008
( Enige kommentaar, terugvoer en inligting kan na bostaande e-pos of posbus adres gestuur word )
Site hosted by http://www.vidroniconline.com - Ontwerp, tegniese versorging en ruimte word onderhou deur: Friso van der Wal. e-pos / e-mail