September 2003 Reünie foto's:

Terug na die vorige bladsy

Foto's wat geneem is gedurende die Reünie van September 2003, by die Hendrik Potgieter Saal, Ohrigstad.


 

 

Jan van der Wal afstammelinge langs die Hendrik Potgieter Saal, Ohrigstad

Op die foto verskyn Martie, ? Broekman, Oom Koi & Andre van der Wal

Suzie Swart (née) van der Wal, Liza en Norman van der Wal, sittend: Santie

Marnus, Liesie & familie van Lydenburg

Nico Nagel & Noëlene van der Wal van Middelburg

Die van der Wal musiekfabriek, Andre en sy pa oom Koi

Oom Sake, Johan (Bok), Annetjie en Bart in gesprek

Marnus in gesprek met Oom Salie

Salie van der Wal op sy beste met die "spinnekop" liedjie

Daan Jansen van Rensburg, Jan en Sake van der Wal in gesprek

Jan Pieter, Salie, Elsa, Flip & Sus by die grafte van ons groot ouers Sarie en Willem Ruurd op Doornhoek

v.l.n.r. Magriet, Christine (rug na kamera), Carol, Magda, Sussie & Tannie Kathleen

Een van die hoogtepunte op die Reünie, die besoek aan die familie begraafplaas op Doornhoek