September 2005 Reunie foto's:

Terug na die vorige bladsy

Hierdie is van die foto's wat op die reünie geneem is. Sodra die res van die foto's beskikbaar is, sal dit ook hier bygevoeg word.


 

Tannie Saartjie (voorheen van Lekkerhoek), oom Lambertus, tannie Babs, Candy, Eben, Caleene en Sake Booysen

Sake en Jan (Loftie) in gesprek

Ruurd en Buks (weerskante) met hul ma en suster

Oom Sake en tannie Margiet met hulle kinders en kleinkinders

Ruurd, Ronelle met klein Liezl en Arnu

Marnus en Andre druk besig om bier te tap met Hannes van Wyk in die agtergrond

Sonja en Klaas hou 'n waakende ogie oor een van die potjiekos disse

Almal in 'n gesellig luim onder die afdak langs die vure

Ruurd en Buks sorg dat die vure aan die gang bly

Oom Koi gee begeleiding op die trekklavier

Marnus, Dewald, Kleintjie & Andre in gesprek

Hendrik Potgieter Saal, Ohrigstad

Sementkis by die Hendrik Potgieter Saal Ohrigstad. In hierdie kis is daar ook VAN DER WAL artikels geplaas wat eers in 2038 oopgemaak kan word.