VAN DER WAL GESLAGSREGISTER IN SUID-AFRIKA:- Alhoewel die inligting ver van volledig af is, vorm dit die basis van die VAN DER WAL familie geslagsregister in Suid-Afrika. Ongelukkig ontbreek nog ander VAN DER WAL families in Suid-Afrika (wat nie afstammelinge is van Ohrigstad / Lydenburg nie) vanweë die feit dat hierdie families se inligting nog nooit deurgestuur is nie, of moontlik nog nie betrokke geraak het nie.
Friso van der Wal
P.O. Box 11786
Aerorand
Middelburg 1070
Tel: +27 (0)13 244 1205
This web site produced 21 Oct 2003 by Ancestry Family Tree, a product of Incline Software, LC.